|
Erwten Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 kg gevriesde ertjies
1 ui, fyn gekap
250 g ham
125 g kaas in blokkies
Mayonnaise
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Kook die ertjies tot net gaar
Laat afkoel
Sny intussen die ham en kaas in klein blokkies. (die ham kan deur gebraaide 'bacon' vervang word)
Meng alles saam, gebruik net genoeg mayonnaise om die bestanddele aan te klam.
Plaas in yskas om lekker koud te word. (maar dis net so lekker by kamertemperatuur ook)
|
|
|